Winter is upon us, South Africa! We can already feel the season all up in our faces. Leg hair will not be shaven for the next few months, and PT-broeke will become more scarce than an SAB Beer at Capital Craft. Dit raak by die dag kouer, en jy wens al klaar September steek vinnig sy handjie op.

With that said, we thought we’d come up with a few do’s and don’ts which you can take to heart in preparation of the coldness. Use it or lose it. It’s up to you.

Hou maar daardie help-my-sterk-lyk hempies in jou kas, meneer. Jy gaan kak van die koue as jy jou spiere wil bult by die treinspore na skool. Jy gaan binne 20 minute in ‘n krimpie verander, en jou are gaan nie vol Maxxxx-Fitness Doos sterk juice meer wees nie. Dit gaan platval, soos jou penis.

A blankie may sound like a horrible idea at first, but those little furry Homo sapien-heaters are much-needed during the winter months. Any will do, even your Buzz Lightyear one from 1996 will keep you heated and snuggly (We always wanted to use that word in a post)

Electricity is useful, use it wisely. Klap a heater on and gooi kookwater in your warmwatersak. Maar moet tog asseblief nie die outjies heel aand aan los terwyl jy in die bed lê en jou duim suig nie. Jy gaan either al jou units opfok, of jou eie huis in ‘n vulkaan verander. So, watch out!

Vissies langs die dam vang is mos ‘n lekker jol: jy, Japie, Attie en die bottel brannas langs die viswaters is mos groot sports. Deur die dag gaan duik jy tussen die slyk en maak seker Stywe Lyne se “Visvang vir Meesters” is woord vir woord gevolg. All good and well, maar sodra daardie vuurbal “cheers” sê en julle word gelos met die naglug, gaan julle in White Walkers verander, en jou enigste redding gaan die spoon posisie wees. Eina! Ons raad, keep that fishing rod in the garage for a few months.

Jou gesig, een dag langs die dam in die winter.

Jou gesig, een dag langs die dam in die winter.

Braai! En braai baie! ‘n Braai is ons source van heat as ons makietie en praat oor hoe kak die Bokke gaan wees die seisoen, ons like dit mos om tos te praat om ‘n vuur. Steek daardie bad boy aan en maak seker jy draai elke 5 minute (die vleis… en jouself) om die bloedsomloop aan die gang te hou. As jy sien die vuur begin ‘n bietjie doodgaan (soos jou vorige verhoudings), moer ‘n paar stukke hout op. Laat hy brand, burn motherfucker, burn!

Have a significant other. Nee, nie Japie langs die dam nie. An actual person who you like and won’t feel bad about wanneer jy een wil word in die aande nie. Kyk tjoppers, body heat werk soos ‘n bom. Julle altwee gaan verkluim van die koue, why not spoon and enjoy the warmth of a lady/guy in bed. Mix dit op as jy wil, ons judge nie. Solank julle altwee broei en jou metgesel cool is daarmee. Don’t force it.

Socks and pantoffels are the best way to prevent voet-frosties. Niks kakker as om ‘n paar Paddle Pops as tone te besit nie. Wear those bear socks your grandmother gave you all those years ago, en grou jou slaap-skoene uit die kas. Voete is belangrik.

Eat and eat healthy. Eat those veggies and force the apple in your mouth. Kos is vol proteins and nutrients to keep you alive and well. Eet ontbyt, nibble lunch en verorber aandete. Dit alles help om nie te succumb aan die winter nie. Sien die braai punt hierbo. Plesier.

Ons gaan dalk soos jou ma klink, maar het jy al jou shot gekry?. Nie die tequila by Aandklas laas week nie, ou mater, ‘n Inspuiting in jou poefkussing! Daardie naald doen wonders vir jou liggaam and will help you when everyone around you looks like Rudolph and turning into 28 Days Later vibes. It’s going to hurt for a moment, maar Attie kan sekerlik jou hand vashou vir support. Julle het immers lepel gelê by die dam.

Gaan en geniet jouself as julle sneeu kry, maak sneeu-mechanics en looi een van jou vriende met ‘n stuk sneeu. Dit gebeur nie elke dag nie en jou mind gaan sommer ook verlig wees omdat sop nie nou in jou voorland is nie. Bly positief en geniet die winter. Nie almal het dit so goed soos jy nie.

Enjoy the snow!

Enjoy the snow!

Dis ons hints en tips vir winter wat tans hier is, as jy van enige iets ander weet. Klap jou kommentaar hieronder en wees veilig!