THIEVE is back with probably the best thing that can happen to your ears all year! They recently released their highly anticipated sophomore album, EXTRA ORDINARY on iTunes now and would love for you to come see their show!

THIEVE is lief daarvoor om invloede en klein deeltjies van verskillende klanke te versamel – dis waar hul naam vandaan kom.

Hierdie album het jare gevat om vorm aan te neem. Die veelsydigheid van die klanke en temas op Extra Ordinary verteenwoordig die verskeie fases in THIEVE se groei as individuele en as ‘n groep tot op hierdie punt.

Die album se klank word die beste saamgevat as “‘n eklektiese uitbeelding van ‘n wye verskeidenheid van invloede.” Hulle noem dit ook ‘Gutter Pop.’

Snitlys:
1. Wild Western Cape

2. Children

3. Slot Machine ft David Thorpe

4. Braindead

5. Just to get by ft Jedd Kossew

6. Idaho ft Hunter Kennedy

7. Bad Mood Rising

8. Brother ft Xander Ferreira

9. How Do you do it

10. Little apple

11. If this was all up to you

12. 45 ft Francoise van Coke and Jedd Kossew

Die manne gaan die naweek by Arcade Empire optree met hulle unieke styl, as jy hulle by Park Acoustics gemis het die afgelope naweek. Nou is jou tyd om hulle in lewende lywe te bekyk. Indien jy nie Arcade kan maak of meer lus is Braai & Chill, check hulle by die volgende plekke.

image001

Sien julle daar.