We here at Why Ed like our rugby very much, (okay me more than the rest) and with the Super 15 approaching at a rapid speed and all the boeries packed in and the brandy chilled to perfection. We thought about providing a bit more to all of you. It would’ve been bland and predictable to get us to do the preview and score predictions so we thought about roping in an individual that likes their rugby more than San-Marie in 7de Laan. Ta da da – I give you Wessel Janse van Rensburg Botha.

Friday: Highlanders vs Chiefs 08:35

Ek kan nogsteeds nie oor daardie fokken klug van ‘n boksgeveg kom nie, daardie Sonny Kind Willem is ‘n bangbroek, dank die vader hy speel nie meer vir die Super Secret Tribe span nie. Anders sou ek hulle geboo het meer as ek asem haal. Terug by die punt, die hooglanders gaan die ene vat. Hulle span is kookwater en Nonu speel vir hulle. Daar is al klaar ‘n drie of een doos harde takkel guarantee, met ‘n geelkaart!

Hooglanders met 5!

Hy gaan my nie meer slaan of takkel nie

Hy gaan my nie meer slaan of takkel nie

Friday: Rebels vs Brumbies 10:40

Jake Wit se Brombies lyk lekker warm die jaar, en hulle kan eintlik weer takkel. Terwyl die Rebelle se fokken Justin Bieber my net afpis as ek hom sien. So fok hulle, verwag dat daar meer gevegte gaan wees in die game as in ‘n dronk aand saam Beale en O’Bieber.

Brombye met 10!

Die jeug van vandag, hang my kop in skaamte

Die jeug van vandag, hang my kop in skaamte

Friday: Bulls vs Stormers 19:10

Oh fokkit, die groot ene. Die manne van Snor Stad teen die windkinders van die Kaap. Ons sal moet maar sien wat SpiesTier gaan uitrig met sy kalante, as dit enige iets soos hulle sing is gaan ek maar my pienk blou hemp moet insluk. Die windkinders is sonder daardie doos groot ding van ‘n karakter, Etzebeth. Daar is minus punte vir hulle, maar so ook aan die Kalwers se kant: Meisiekind en ou Morras speel so die spelers buite hom kan maar op die kant lyn gaan sit en die cheerleaders schaaf want hulle gaan nie ‘n fokken bal sien nie.

Holvlos breedte Kalwers met 1!

Kan ons 'n wen en 'n paar driëe uitkry?

Kan ons ‘n wen en ‘n paar driëe uitkry?

Saturday: Hurricanes vs Blues 08:35

Hier gaan jy meer die bal sien wat rond bons tussen hande en op die grond as muurbal spel, die Fokkers like van hardloop en fokkol skop. Ek skeem die Orkane gaan dit vat, maar dit gaan ‘n krieket telling wees. Die Bloues was ma alte kak laas jaar, so enige iets kan gebeur.

Orkane met 18!

Ek het die geel keppie in my Superbru groepie

Ek het die geel keppie in my Superbru groepie

Saturday: Reds vs Waratahs 10:35

Sny liewers gras of plant mielies, jy gaan aan die slaap raak. Enigeste opwinding sal Koper se snaakse skopstyl wees. Los hierdie maar vir ‘n reënerige dag.

Rooies met ek geen nie ‘n fok om nie.

Skip die kak, jy gaan aan die slaap raak

Skip die kak, jy gaan aan die slaap raak

Saturday: Cheetahs vs Sharks 17:05

Ook ‘n lekker game sommer op die klipharde veld van Bloem, verwag maar ‘n lekker hardloop spel met tos baie drieë tussen hulle. Wat my intreseer is die Gans teen die dandruff vegter. Sal Menner Meyer sommer gelukkig maak weer en bietjie sy walkie talkie los. Gaan ‘n lekker harde fokken game wees en soos die manne altyd se  daar sal “Love Lost” tussen hulle wees nie.

Shaaaks met 12!

Ek gaan hulle heeltyd dophou met my nuwe PVR

Ek gaan hulle heeltyd dophou met my nuwe PVR

Saturday: Kings vs Force 19:10

Hier is maar solank die afdraende vir die konings, as hulle die ene verloor gaan hulle net grondpad ry heel seisoen. Geen meer verskonings nie. Die Force is maar altyd bra aan die kak kant, maar hulle sal die gunstelinge wees. Verwag dat Cheeky hierdie ene op onderbevooregde oefen aparte sal blameer as hulle verloor.

Star Wors manne met 20!

Die Kings se seisoen na die game

Die Kings se seisoen na die game