Alright so we off on another weekend of Super Rugby, last weeks post went a bit haywire because Wessel had a bit of time off from work at his local Engen garage and decided to spend the day next to the Vaal river (what ever you do, do not under any circumstances ask him about the fish he caught), but he is back this week and in full flight.

Friday: Chiefs vs Highlanders 08:35

Die naweek begin al lekker warm met hierdie Kreker van ‘n spel, die hooglanders het die jaar op ‘n kakker noot as Julius Malema begin maar kan hulle seisoen omdraai maar Narrafok teen die Tjiefs! Hulle het bietjie gesukkel teen die Kings maar wie het nog nie! Ek skeem hierdie gaan ‘n redelike naby game wees met drieë wat gedruk word op al 4 hoeke van die veld.

Tjiefs met 12!

The Chiefs are in da House

The Chiefs are in da House

Saturday: Crusaders vs Kings 08:35

Wat kry jy as jy platanna skiet met ‘n tuisgemaakte kettie teen ‘n klipharde muur? Dis ‘n fokken gemors, kak gaan spat! Dis ‘n metafoor vir die game as julle gewonder het. Ek sien nie ‘n fokken lig in die tonnel vir die Kings in die game nie, ‘n pakslae wat skrik vir fokkel!

Krasaders met 40 of meer! Ag bliksem laat ek sommer se 50!

The only for the Kings to win is to rope in another foreigner

The only HOPE for the Kings to win is to rope in another foreigner

Saturday: Reds vs Bulls 10:40

Warrefok Bulle, julle so fokken witwarm begin. Ek het sommer Pampoen elke Saterdag aand weer met trots gesing, branna en Princeton in die hand! Maar laas naweek se kak spul warry ek weer oor julle. En boonop teen die rooibontes, alhoewel hulle teen die Wors verloor het laas week is hulle altyd gevaaaaaalik op Sonkorp!

Ek gaan ‘n kat uit die sak pluk en sê Bullllllllllllllllllllllleeeeeeeeeeeeeeee met 3!

Reds, bringing sexy back!

If Zane ever wanted to play for the Reds, this would be the result

Saturday: Force vs Cheetahs 12:45

Verbaas altwee hierdie bliksemse spanne ons die jaar, en die twee Ebersons broers teen mekaar behoort intresant te wees. Wonder of hulle Pokemon kaarte en allas gaan uitruil in die losgemaale? En die blikore sonder Goose is maar soos Tom Kroes in Top Gun, hy fokken kort hom.

Net omdat hulle in Pirf speel, Wors met 8!

The Goose, irreplaceable

The Goose, irreplaceable

Saturday: Sharks vs Rebels 17:05

Hier moet ek maar watch wat ek se want ‘n paar Durbaniete het sommer hul suikerplantasies aan die brand gesteek en bunny chow weg gemoer na laas week se kak spul! Die Rebelle is maar nogsteeds kak en die Tshaks kan hulle seisoen weer op dreef kry.

Tshaaks met fokkol drieë maar wen met 10!

The Tryline is somewhere there guys!

The Tryline is somewhere there guys!

Saturday: Stormers vs Brumbies 19:10

Die grote vir die naweek en tokkel my fency, die Brombye onder Jak de Wit is aan die brand en lyk nie of iemand hulle kan stop nie. Sal die Storm hulle kan keer, I doesn’ts really fink so maar enige iets kan gebeur deesdae. Kyk net hoe evade ‘n doos groot Mamba al die mense in Snor Stad!

Brombye met 1!

Can they wear of the Capey Storm?

Sunday: Waratahs vs Blues 07:05

Waratahs is hond tos en Blues cool want hulle skop nie elke donderse bal in die lug met die hoop drieë duik op nie.

Bloues met 18!

The all exciting Waratahs are a sight to behold

The all exciting Waratahs are a sight to behold