It’s about fokken time, Summer is here! So gryp ‘n cold one en gooi ‘n tjop op die vuur.

Inderdaad, summer is hier en hy het ons gegryp in sy warm hande. Gone are the days of sleeping under a blanket met ‘n warmwatersak teen jou balsak. Die somer son het ons met een stink spoed kom opfok. Jy was nog besig om jou hipster-trui op te vou en in die kas te moer, toe hierdie bloedige son sy ogies heeltemal oopgemaak het en met The Bride se vengeance jou penetreer. All of us have heard the warnings of this immense heatwave: drink enough water, don’t stand in the sun too long, and don’t lay in the middle of the road… duh. Hoekom in hemelsnaam sal jy in die pad gaan lê, tjoppa? Wat is fout met jou?

Terug by die somer en sy genadelose fury. Dis kakwarm in Pretoors op die oomblik, dis kakwarm in Jolburg. Fokkit, dis orals donners warm… behalwe in die Kaap; hulle is mos te cool met hulle Tafelberg en kabelkarretjies. So, om hierdie artikel te begin, gaan ons bietjie kyk na maniere hoe ons hierdie hitte kan baklei om nie soos ‘n uitgedroogde marshmallow te lyk nie.

Stap 1: Drink fokken baie water. Suig daardie kraan soos ‘n lollipop, gaan mal met water. Drink soveel as wat jy kan voordat jy gisteraand se ertjies wil uitkots. If you have a water dispenser at home or in the office, sleep hom langs jou en gebruik dit as ‘n drip. Jy kan nie heeltyd rondbeweeg nie, dit vat krag en energie, en dit droog jou lyf uit. Of lê onder ‘n waterval, indien jy een naby aan jou het.

tumblr_m5q1ypuLca1rwyjjro1_500

He has the right idea

Stap 2: Doen so min as moontlik. Jou baas kan jou fokkol sê. Sê vir oubal jou temperature in jou body has exceeded its maximum level, and that you might spontaneously combust if you have to file those documents. Hy sal dalk nie verstaan nie, want die drol sit mos soos ‘n koning onder die aircon met sy drie haartjies wat fladder in die koue lug. Voor die TV lê werk ook om die hitte weg te hou, en jy kan Playstation jol as jy wil, maar hou dit net tot 5 ure aanmekaar en vat breaks.

Moet ook nie dans nie

Moet ook nie dans nie

Stap 3: Ventilation! Anything that generates enough cool air to keep your body from turning into a slightly damp spot on the carpet will do. Jou hond se stert tel nie! Koop ‘n fan, koop ‘n aircon, koop een van daardie waaiers wat Kitana in Mortal Kombat gebruik. Moet net nie iemand moer met die goed nie. Sit alles op full blast en laat daardie koue lug kom op jou voorkop. Take it all in. Koop sommer batteries vir die aircon remote, want almal vergeet dit mos. Jy wil nie soos kiepie sit en eweskielik magma op jou gesig voel as gevolg van een of ander technical difficulty in die aircon nie. Sit hom af, anders gaan jy soos ‘n swaap op ‘n stoel staan en die donnerse aircon probeer afsit met ma se gunsteling besem. Remote with working batteries, and you’ll feel like oopmond kissing Sub-Zero.

Baas van die Air Con

Baas van die Air Con

Stap 4: Eet kos wat nie jou hol gaan laat ontplof die volgende dag nie. Jy weet waarvan ons praat! Avoid curry, jalapeños, chillies and other hot food. You will lose all your water in your body via sweat and poef. Jy dink die tamatie en rissie bredie is nou lekker, wag totdat jy in ‘n Victoria Waterfall van sweet in verander.

xlb72e

Stap 5: Hou die weer kanaal dop. Die manne en dames on the TV know what they’re talking about. If they say it’s going to be hot, maak oop jou fokken ore en luister vir hulle. Hulle word betaal vir die kak! As hulle sê dit gaan vandag in die voorportaal van hel verander, moenie soos ‘n Norfffie dink jy gaan NOU touchies gaan speel in die parkie nie. Jy gaan aan die brand slaan en jou spiere se “liquid pump XXX boost” gaan jou lyf verlaat, dink Captain America agteruit.

ron_burgundy1

Stap 6: Indien jy moet ry om brood en melk te gaan koop, probeer om jou kar in die shade te parkeer. Of koop een van daardie reflectors wat jou gatvelle gaan beskerm as jy in die kar klim. Boys, jy dink dis warm buite, wag totdat jy jou anus op daardie leather seat sit. Nie eers jou skoolhoof se lat het so gebrand nie. Hy gaan merke los, jy gaan hol-vel verloor, en jy gaan soos ‘n poephol lyk as jy langs jou kar sit en huil… in die son, met derdegraadse brandwonde. ‘n Ander manier wat ook dit kan voorkom, is om vir jou geliefde die deur oop te maak, soos die gentleman wat jy is, en haar boude eers die seat uitprobeer. Sies julle!

As jy per ongeluk in 'n moer warm kar in klim

As jy per ongeluk in ‘n moer warm kar in klim

Stap 7: Wear comfortable clothes. Boksers, panties, Speedos, onnas en ou Metal-hemde wat jy langs die pad gekoop het werk vir hierdie stap. Gooi jou das, serp, jean pants, en beanie so vêr weg as moontlik. As jy daarna kyk gaan jy begin warm kry. Loop kaalgat as jy kan, niemand gaan jou tril sien as jy oopbal voor die TV sit nie, en as hulle jou sien, sal hulle sommer ook in join. Awkies! Niks is so lekker as om van daardie Blou Bul onderbroek ontslae te raak na ‘n lang warm dag nie. Undress en fokken relax! Jy gaan tonne beter voel.

You knew it was coming

You knew it was coming

Stap 8: Swem, boet! Spring in ‘n koue pool of bad. Dit koel die liggaam af, en jy kan selfs ‘n bietjie fun hê om ‘n pool party te gooi. Sorg net dat almal in die water is, en laat die braaier float in die swembad. Smeer jouself soos Alan Donald vol sonroom, en enjoy die summer vibe. Smeer ook sonroom ‘n geruime tydjie voor jy in Poseidon se nefie verander. Hou net terug op die bier langs die swembad, champ. Die goue elixir gaan jou liggaam uitdroog – jy kort net water… en brannas.

Sonroom, dit fokken werk

Sonroom, dit fokken werk

Stap 9: Help ‘n bietjie daar. As jy iemand sien wat soos ‘n tamatie lyk en sy sakdoek as ‘n wetwipe gebruik. Fokken help die bra uit. Hy kry obviously donners warm. Gee vir hom ‘n slukkie (of jou bottel) water. Jinne, dit gaan niks van jou af vat om iemand te help wat nie hierdie kak gelees het nie. Dis goeie maniere, en jy kry sommer ‘n thumbs up van jou ancestors.

Dis ons lysie van goed om hierdie moer warm somer te oorleef. Indien jy nog iets wil byvoeg, klap ‘n comment hieronder. Stay safe, en onthou, water is jou vriend (indien daar is, dankie municipality).

Ander goedjies wat jy ook moet onthou: Moenie jou troeteldiere of kinders in die kar los nie, dis fucked up. Kry ‘n First Aid Kit, dit help! Hou oefeninge tot die minimum. Moenie op ‘n sinkdak staan nie.

76312-terminator-thumbs-up-gif-YEfo

Geniet die somer