For the very first time, there will be a drink-off between the guys from State Society and the beards of Satanic Dagga Orgy at Aandklas in Hatfield! This monumental event will be taking place this Friday 9 October 2015 in the heart of Pretoria-baai.

Die orkeste gaan vermaak met hulle musiek en drink speletjies wat tonne pret gaan wees. Nie een van die orkeste gaan terughou nie, en dit behoort een vir die boeke te wees. The bands will take the stage earlier than usual, and try to outperform each other. Hulle gaan ook hulle drank-eskapades op die verhoog uitstal. Verwag baie bier, baie musiek en ‘n donnerse goeie tyd!

Yes, bands playing drinking games… on stage! Best of all, random fans will be invited to join in! So, trek aan jou drinkbroek en kom rol in die fees wat by Aandklas gehou gaan word.

Dit gaan een massiewe lekker parrie wees en daar sal entertainment wees vir die hele aand! Drinking games and music – what more do you want?

fH6R3Pq

For more information, check out the Facebook event! Go and vote as well! Just follow the link dammit!

En op ‘n ander noot: Dis die man met die Snor se verjaarsdag ook die aand! Jy weet van wie praat ons? Ja! Die einste en sexy Baas de Beer! Koop vir hom ‘n kakhuis vol tequila en bier om hom gelukkig (en vol, baie moeilik, maar haalbaar) te hou vir die aand.

Sien julle daar, ons gaan “uitsaai” by Aandklas om die hele makietie te cover!

En vir die mense wat wou weet, 20 bokke gets you in. Meaning that you’ll only subtract one beer and one solitary smoke from your budget. No worries!

Indien jy geen idee het wie die manne is nie, kyk gerus hier onder. Jol Kwadraat met ‘n paar manne in Speedos!