Park Acoustics in partnership with Pringles proudly presents Spoegwolf and friends!!

Spoegwolf recently released their 4th studio album, ‘Koma’ which immediately went nr 1 on the Apple Music Album Charts, making them the first Afrikaans act ever to achieve this status!! Supporting them are Cape Town afro/indie group Native Young, Pretoria’s hottest duo Bad Peter, the man with the pretty voice and face Len Muller, up and coming indie kids The Capitals and lastly P-Town’s king of disco, DSCO CAM.

Pringles Main Stage

11:00 The Capitals
12:05 Len Muller
13:10 Bad Peter
14:15 Native Young
15:30 Spoegwolf
16:45 DSCO Cam

Sunset Comedy Stage

Chris Forrest
Lihle Msimang
Prins VR

Price:

R150 Online 
R175 Gate

With that said, Dandre Olivier had a chat with Danie du Toit from Spoegwolf:

Dankie dat ons met julle kan gesels. Waar kom die naam, Spoegwolf, vandaan?

Ons het dit op die strand uitgedink! Dit beteken niks – maar is vir ons iets wat klink soos hoe ons klink.

Julle het ongelooflik baie energie op die verhoog en dis aansteeklik. Waar kom dit vandaan? Is dit die gehoor of is dit net natuurlik wat kom voor elke optrede?

Ons het ‘n paar opblaas-dolfyne en balle wat ons voor die tyd slaan en skop. It gets us going!

Julle is die eerste Afrikaanse kunstenaar wat nommer 1 op die Apple Music Chart behaal het. Wat was die gevoel toe julle die nuus gekry het?

Dit was crazy!!!!! Ons kon dit nie glo nie! Ons is baie dankbaar hiervoor!

Hoe opgewonde is julle om weer by Park Acoustics op te tree?

Kan nie wag nie. Dis altyd ‘n party!

Wat kan die mense van Spoegwolf verwag by Park Acoustics die maand?

Dat ons daar gaan optree!

Haha. Dankie vir daai ene… Watter van die ander kunstenaars is julle gretig om saam meer te kuier by Park Acoustics?

Is daar ‘n kuier? Is dit ‘n bring en braai? Want ons moet vlieg. Kan iemand vir Deon Meiring net laat weet? Ons wil hê hy moet daar wees.

Na Park Acoustics, wat is volgende vir Spoegwolf?

Ons gaan seker teruggaan Kaap toe. Dan is dit World Domination!