Ooh ooh ooh Ja, jy doen dinge aan my’, Ooh ooh ooh! Doen snaakse dinge aan my, Ooh ooh ooh, En ek wens dis Vrydagaand, Ooh ooh ooh, Ooh ja en jy weet jy’s myne… Ooh ooh ooh En ek wens dis Vrydagaand!

Nou dat ons julle aandag het met daardie aaklige liedjie van Snotkop. Kom ons begin met wat jou plan is vir Vrydagaand, dit moet net Arcade Empire wees. Shortstraw, I AM en Dance, you’re on Fire! Sommer al drie op een aand! En ‘n Vrydagaand ook nog. Jinne, wat soek jy nou meer. Maar dit gaan nie net oor die orkeste nie, dit gaan ook oor Ed se dame wat verjaar. Dis korrek, Shané Mc Mahon celebrate haar Birfffday Vrydagaand.

Ons weet wat mense dikwels sê; dis vêr, ek het nie geld nie, dis nie vir my nie en blah blah blah. Payday was ‘n week of twee terug, genoeg zak vir entrance en ‘n dop. Don’t be that guy/girl. It’s a party, and who ever said “no” to a party. Daar is een uitsondering, as jy Blood Brothers gaan kyk. Dan is dit piele. No worries nie, my vriend.  Daardie optrede is vir ‘n moerse goeie cause wat ieder en elk moet support.

Back to Arcade Empire – 70 bucks gets you in and 70 bucks will be well spent. Shortstraw is one of the best local acts on the scene. You’re going to dance and probably say “Bitch” a few times during the night… with the band… not to your lady. Dance, you’re on fire is also back. Boxes of Tigers and Michelle anyone? Tokkel daardie musiek kiekies nou die hartsnare. Goeie tye! En moet nooit vergeet van I AM nie, as jy doen. Dan is dit jou bollie. I AM is an upcoming band that you will need to check out. Jou cherrie gaan hulle love. #MootPop

Wish her a happy Birthday

Wish her a happy Birthday

Daarsy, wat meer moet ons sê? Arcade Empire, Vrydagaand, bring geld, en bring jou tjommies. Ons gaan fokken dans, bra!

Wil jy solank opwarm? There you go!