Creekers, get ready to join in for the annual Jägermeister presents Up The Creek riverside adventure: Three days of great music, swimming, dancing and partying! Bring your friends, pizza slice-lilos, swans and flamingos. Grab those designer sunglasses or your favourite cool-looking cheapies, your unicorn-love-coloured swimming towels and sunny hats!

More great musicians have been added to the 2018 line-up. They are thrilled to announce the final list of bands and DJ`s for the weekend. They are:

Mango Groove, Fokofpolisiekar, The Kiffness, Albert Frost, Nomadic Orchestra, Spoegwolf, Veranda Panda, Crimson House, Boulevard Blues, We are Charlie, Lucy Kruger, BRYNN, Slow Jack, MT Seas, Aidan Martin, Sunset Sweatshop, Mobbing Bali, West Coast Wolves, Sublime Tribute Project, Jackal & The Wind, Native Young, Southern Wild, Jerry & The Bandits, Sol Gems, Jak Skandi, Bongeziwe Mabandla, Fox Comet, Opposite The Other, The Steezies, Bad Peter, Jews for Techno, Half `n Half , The Beach Toys, The Shabs, Michael Canfield, Jägermeister Brass Cartel Band, Van T, Stone Jets, Veladraco and Ben Dey & the Concrete Lions.

Schalk Bezuidenhout will be the MC on Friday night and to see why he is currently making a name for himself as one of SA`s most hilarious comedians, make sure to catch him on the Savanna stage on Friday afternoon for his official set.

Savanna Premium Cider is coming back to the festival in a big way, supporting live comedy; fresh local acts; draught cider on tap at the main bar; DJs on their Late Night Stage; fantastic giveaways throughout the weekend, and more. Rumour has it they’re even hosting a Savanna style brunch on the Sunday morning.

While the festival is one of the few remaining that still allows you to camp next to your car (should you choose) there is also a greener campsite where no cars are allowed or you can book pre-pitched tented accommodation at www.heartbreakmotel.co.za

With that said, we had a chat with  Schalk Bezuidenhout…

Hallo daar! Was jy al by Up the Creek? Indien so, som dit op in 5 woorde, indien nog nie, som op jou wildste verwagtinge in 5 woorde.

Ek is by Up the Creek om comedy te doen. Enige lekker kuiers is ‘n bonus. My mission is dat mense baie lekker gaan lag.

Hoe lyk jou ideale Up the Creek fees-arrival outfit?

Met die hitte wat ons nou in die Kaap ervaar is my ideale outfit: Kaal. Dis net eenvoudig te warm. Maar hopelik teen einde Januarie koel dit darem bietjie af.

Wat moet mens saamneem na ‘n fees by ‘n rivier?

Vat ‘n lilo saam. ‘n Swembroek is nie so belangrik nie, jy kan nog in jou onnies swem.

Hoe sal jy hierdie saamvat-goed aanpas om ook ingedagte te hou: daar is dalk nie water in die rivier nie. (Kaapse krisis.)

Vat maar nog steeds daai lilo. Mense gaan so hard kuier hulle gaan dalk nie agterkom daar is nie water nie. En as daar nie water is nie, koop ons nog bier en maak ‘n rivier. ‘n Bier rivier.

Idees van ‘n paar one liners om nuwe vriende by Up the Creek te maak?

Iemand wat in 2018 nog one liners gebruik is of oor 50 of ‘n sexual predator. Moet dit nie doen nie!

Iemand op die dansvloer probeer ‘n meisie beïndruk, maar hy dans maar treurig. Sal jy hero speel en help en indien so, hoe?

As ‘n reël help ek nie meer nie, want as dit skeefloop haat altwee persone nie mekaar nie, maar vir my. As jy nie kan dans nie moet jy ‘n ander meisie vind wat ook nie kan dans nie. Dit sal my advies wees.

Watter bands sien jy uit om te beleef?

Mango Groove en Fokofpolisiekar.

As jy n fortune koekie by Up the Creek kry, wat sal jy graagste daarin wil lees?

“Alles Gaan Ok wees.” By feeste kuier mens hard en dikwels voel dit dinge gaan nie oraait wees nie. So dis wat ek in ‘n fortune cookie wil sien. Alles gaan ok wees.

Nog enige guru-fees -raad of idees wat jy met entosiastiese feesgangers wil deel?

Koop jou drank by die bar. Moenie jouself straf deur flat Sprite en warm whisky uit jou tent drink nie, net om goedkoper dronk te kan raak nie. Dis nie die moeite werd nie. Sit ‘n geldjie eenkant hiervoor. Drink lekker kouer biere van die bar. Ook ‘n pakkie Lays die volgende oggend, Na hy paar ure oopgestaan het gaan hy nie dieselfde proe nie.

Dankie Schalk! Ons sal julle by Up the Creek sien vir een lekker jol!