You wanted to klap STRAB, but you are suffering from poor or even ag-fok-too-late-for-tickets? But, you want to party?

No worries, my bra! STRAB proudly presents, #ReunionFest!

You can klap your pre-STRAB blues for a six with this epic day with bands from yesteryear getting together for one glorious day to share the stage with some of SA’s best current musicians!

Jinne! Klink soos ‘n parrie? Well, it’s going to be. Raak braaf en druk daardie hoenderborsie uit want jy gaan Wonderboom, Lectric Monks, Jacques Mouton, Nick May, DJ DirtRoad en meer beleef op die dag! Die orkeste begin jol om 3. So, jy kan nog die Blou Bull se verloor die oggend check.

Iets vir die maag? BraaiBoy will make sure you don’t go hungry. There will be fire and braaipacks available. Ask him if you can’t braai, or if you don’t know the difference between a Rump and a Sosatie.

Iets vir die dors? Craft Beer Truck for the beer lovers. Jy kan maar Capital Craft afskeep die naweek 😉
MOZambique will sell R&R to get you in the mood for STRAB 2017. Rooi koeldrank net vir jou!

En net om bietjie tegnies te raak vir ‘n oomblik, dis Melissa Lewis se birfffday. Tequila en liefde moet uitgedeel word.

Maar, maak plan nou. Daar is net 250 kaartjies en gaan jou 100 bokke terugsit. Kom vroeg, oubal. Want jy kan dit net by die deur koop!

Klink soos ‘n vibe? Ja, dit doen! Moenie uitmis op die #jol nie!

Vir meer goedjies en informasie, check die Facebook jol.

Voordat ons vergeet… daar sal pryse op die dag wees d.m.v. ‘n raffle! Die pryse is woes cool! Jy gaan ‘n traan pik!