Arcade Empire, PHFAT, Shortstraw, Fuzigish, ek, jy en goeie tye!

On the 30th of June, Arcade Empire will be hosting a moerse party in Pretoria! Fokken kief artists and a whole lot of fun will await you when you enter the gates to music-heaven…

Sounds like a jol? Of course yes. It’s going to gooi! Bring jou moeksie, jou tjommies en jou dame saam, want jy gaan bons soos ‘n debietorder in die Why Ed rekening!

Nou ja, watter tyd moet jy daar wees? 80 bokke voor 9pm, en ‘n 100 bokkies na dit. Not kak at all. So, klap ‘n vroeg enetjie en pitch up daar voor 9. Don’t be a drol.

Hier is die line-up, indien jy nog nie daarvan weet nie.

MAIN STAGE

FUZIGISH: 22:00 – 23:00
SHORTSTRAW: 23:00 – 00:00
PHFAT: 00:00 – 01:00

JAGERMEISTER STAGE

KID ROBOT ( Lekker, Kyle!): 21:00 – 22:00
REVERSE: 22:00 – 23:00
DESERTHEAD: 23:00 – 23:45
CHEE: 23:45 – 01:30

Hierdie gaan jou brein blaas en jou nat in die broek maak – die goeie manier. Dit wil gedoen word in Pretoors! Indien ons jou nie daar sien nie, is jy nie kief in ons boeke nie. So, maak plan (dis fokken Pay week) en join die lekker tekkies-vibe!

Bring jou I.D. saam, die manne by die deur gaan jou check. PS, ‘n lieflike baard tel nie as ‘n I.D. nie, champ.