The June installment of Park Acoustics was kak mal! Daar was stage dives van Francois van Coke en Jack Parow, harde musiek (soos dit moet wees) en good vibes all around! Dit was sekerlik een van die bestes wat die Monument nog aangebied het!

In Julie, gaan Park Acoustics dit ‘n bietjie rustiger vat en almal net ‘n blaaskans gee, maar net die een keer. They’re extremely excited to host some great young and old Afrikaans acts including the legendary Koos Kombuis, Radio Kalahari Orkes, Bacchus Nel, Jaco van der Merwe (Bittereinder) and George Town.

Wanneer gaan dit plaasvind? (het jy nie die titel gelees nie?) Sunday, 26 July 2015 
Waar gaan dit gebeur? Voortrekker Monument, Pretoria
Hoe laat manne? Hekke slaan oop 10 uur in die oggend

Park Acoustics Program:

====================
Jack Daniel’s Music Stage
====================
Hosted by Africa’s Most Hilarious Host – Nqoba King

10:00 Gates Open
11:00 Jaco van der Merwe (BIttereinder)
12:00 Bacchus Nel
13:00 George Town
14:00 Radio Kalahari Orkes
15:00 Koos Kombuis
16:00 DJ Moe Joe

====================
Cabin Fever Dance Floor
====================
Apollo
Les Afrique (Household Funk)
Master Simz
Marc Young

=================
Sunset Comedy Stage
16:30 – 18:00
=================
Trevor Gumbi
Mojak Lehoko
Richelieu Beaunoir

july banner

Indien dit jou fancy kielie, kry jou kaartjies hier:

R120.00 aanlyn
R150.00 by die deur
Neem kennis! Park Acoustics word gehou by die Fort *sit hand op bors* en dat daar slegs 2000 kaartjies beskikbaar is!

Vir meer inligting – kyk gerus hier: