Wat is die eerste ding wat jy aan dink as jy ‘Oppikoppi‘ hoor? Drank, drukkkkssss, stof, daardie tipe jeug, musiek, tente en lawaai? Wel, jy is fokken reg.

Dit is alles en nog baie meer. Daar is ‘n oorvloed van drank, almal moet ‘n bietjie ietsie vat vir die fees. Hel, “dis ‘n land vir liefde vir drank.” Drukkkkksss? Ja, daar is – Sunnyside op ‘n rustige naweek is erger. Glo my! Daardie tipie jeug? Daarsy, dit is ons. Ons is die tipe jeug wat moerse omgee oor hierdie land van ons, ons is die jeug wat in die goeie Suid Afrika glo, ons is die tipe jeug wat die befokste klomp mense is wat jy kan ontmoet; geen ras, geen klas, en geen kwaad-gevoelens oor die verlede. Ons is almal hier vir dieselfde doel, om ‘n great tyd te hê.

Nou dat die ernstige kak uit die weg is, kom ons praat ‘n bietjie oor hierdie fees in Norfffham. It was hands down one of the best I’ve ever experienced. We had an amazing camping spot (read: Baas se Plaas, write that down for next year. Google Baas de Beer, jy gaan dan ‘n lekker plekkie bespreek vir volgende jaar kabouter) and an abundance of different people from diverse backgrounds having a #jol, hand in hand, brothers and sisters in intoxication.

Oppikoppi is one of the festivals that’s impossible to explain to a person who has never been. All you can do is show a few photos of the festival, but that doesn’t do it justice. You can’t explain what happened behind the scenes, dit is waar die #jol gebeur!

Terug by die fees. Ek kan praat oor al die bands wat ek gesien gemis het, want dis Oppikoppi. Jy maak so baie planne, sit reminders op jou foon om almal te sien (Henry Engelbrecht het dit reggekry, hy verdien ‘n balkie of fokken iets), en dan mis jy in elkgeval die halfte. Lekker kak dom! Ek kan ook Mordor blameer, want as jy daar verlore raak is jy gone bra, geen pretensie, geen beheer. Daardie strate is so helder en maklik om te vind in die dag, maar sodra daardie son sak is jy in jou fuckyou in. Jy drentel vir ure rond in die donker nag, bliksem in drie gate in, en hak so 50 kg doringbos aan jou broek. Horries! Maar lekker horries!

Oppikoppi review

Anyway, here’s what you should’ve experienced this weekend, day by day – through the eyes of a prawn:

The Fokken Arrival or Day One:

Son is op, kar is gepak, die excitement ratings is deur die dak, en die bordjies wat Northam aandui kan nie vinnig genoeg kom nie. Fok ja! The sign that reads ‘Oppikoppi‘ and the oulike mascot dog makes you weep with anticipation of the days ahead. You cannot but scream “Oppi” at that inanimate object. Deur die hekke, die veld gaan nou jou huis wees vir die volgende paar dae. Jy voel sommer klaar daardie stof wat in jou bek is, grondboontjie botter-bek vir die volgende paar dae!

Eerste six-pack in die keelgat af, tent is op, en die tequila proe soos nog. First things first, you have to take in your surroundings. Dit is die stilte voor die stof-storm. Dit is mooi en droog. Elke liewe tent om jou gaan oor so paar uur net soos joune lyk. Jy kan nie daaruit kom nie, alles gaan presies dieselfde lyk in die nag.

Drank word gedrink, stories word vertel, dorings word deel van die vlees, en memories word gemaak. As jy een van die normale mense was, sou jy die strate aangedurf het met ‘n bier of ‘n bottle mix wat ‘n Airbus aan die gang kan kry. Die nag betree die lug, other prawns are entering the fray; the night is long and deurmekaar. Jy loop, loop, loop en loop nog meer, net om daardie fokken buddy te kry wat in Boomstraat kamp. Everyone camps in Boom street if they had three beers or more. Jy kry hom nie, drentel terug en klim met jou stof-lyf in daardie bed – smile on the face and beer on the shirt. Camping chair already crying for what is to come.

Oppikoppi the fantastic mr vos vos

The Second Day (or hier kom groot kak):

Son is op, mond is droog, en jy is in die bui om kak te praat met ieder en elk. Fokken droogies maak jou gryp na enige iets in vloeistof vorm, whether it be an open beer or bottle of whiskey. Drink gaan hy gedrink word. Kom hier vir pappa! You know that the gates to heaven open today, and you know that today will be one for the dusty bible. Wet wipe gou die poephol, balsak, onderarms en jy is piele. Hempie aan en nuwe onna – NOU is jy reg vir als. Giggle at the penis drawing portrayed on every single car, and then notice your car. So lekker MENEER wat pronk, punt in die wind. Dis okay! ‘n Vinnige bier en die maag gaan tem; burgers of ‘n brekvis help vir dit, en die mamoerse penis op die windscreen is sommer iets van die verlede.

As jy een vir musiek is (duh!), sou jy The Apollo gekyk het en gesê het dat hulle ‘n lekker killer set gehad het, asook Atom Band, en moenie van die lekker tunes van The T’s & C’s vergeet nie. Befokte music and a great performance! Die Kaap is sommer weer Hollands! Terug kamp toe, gat moet rus en bier refills vir almal! Vir almal! Beer refills for everyone! Little bit of kak-talking and we’re back. aKING and The December Streets are there for swinging your ass and losing your soul in the dust. Sing-a-long vibes 5000! Almal klap hande en stof-arms in die lug – hierdie is ‘n fokken parrrrriiieee skree so twee ouens langs jou.

Skip The Parlotones and kap a few shots before heading out to Facing the Gallows. Headbang like there’s no tomorrow and try to keep up with the vocals. More gaan ek nie ‘n stem hê nie, maar wie de poes gee om!? Oppad terug sien jy gediertes wat in American Horror Story behoort, jy skrik, en begin so ‘n vinninge drafstappie te gee… right past your tent… it happens to the best of us!

Back to the tent after a few hours of walking around aimlessly in District 9: prawns were met, and names already forgotten. By this time, your Skweeegie is filled with more dust than actual beer. Dit was ‘n fokken goeie aand. Geluk ou mater! Jy is sover nog ‘n wenner!

Oppikoppi 2015

Day Three (or Eina etter! Fok! Hoekom is daar kaaskrulle in my broek)?

Awake and not ready for the day. You couldn’t sleep, the doos in his BMW has been playing the same BUMP album for four hours straight. Jy wil hom konfronteer, maar jou babelas het al klaar JOU gekonfronteer, en hy vat nie kak nie! Los dit, don’t be a doos, be lekker! Okay, lady is ook wakker en kak jou uit omdat jy al die komberse gevat het, en ook haar kussings. No worries, jy sal later opmaak. Sy is nog lief vir jou.

Opstaan, warm bier gesluk, gou bietjie effens in die mond gekots, smoke gelight. Jy voel soos R300! Luister na almal se kak om die kamp rook, selfs die bra in die onesie wat nog pronk met sy battle scars. Braaf bliksem!

On the road, en route to the kakhuis for one massive Bono to be unleashed on the world. Maar jy voel sommer weer goed. Conrad se STRAB bussie maak sommer die atmosfeer weer soos gisteraand: klipharde tunes and ‘n quick “soccer” game voordat ons vir Tuin gaan uitcheck. Tanya kan maar sing hoor! Gaan kyk gerus ‘n Tuin performance en vertel vir al jou vriende. Vinnige dop and a “fuck, I need to load cash on my card… again” voordat jy jou tjommies na een van Suid Afrika se lekkerste bands te gaan kyk: State Society! You move that body and sing along with every lyric (even though you don’t know half of them). Maar dis Oppikoppi, wie die fok gee om! Kabaal Klankbaan onder andere speel ook op die bussie vir almal se entertainment, dis lekker, want dis naby 😉

Black Cat Bones (Norffff represent! Whoooo!) and Tweak sorg vir oorgasmes. Tweak gee selfs penisse vir die mense. Druk so twee in jou sak –hierdie gaan ‘n lekker storie maak vir die buddies wat soos slegte skirminkels by die kamp sit. Lazy prawns!

Desmond and the Tutus are responsible for getting the line “I love Pretoria girls” stuck in my head before PHFAT brings the harde tunes! Jump Muthafucka! Jump Muthafucka! is in die lug en die stof staan soos ‘n rally kar wat nou net sy rondtes gedoen het. Dis lekker! Na die show, Electro stage om bietjie te gaan gat swaai. Jy doos neer oppad, op, en van die Koppi af. It does not need stitches, so you’re fine. Skree op mekaar om net te sê: “Ek like hierdie Disc Jokey wat nou jol” en lag vir die manne wat bietjie gietergat langs die stage kry. LOL vir dae!

Blurry blurry, blurry, blurry.

The Final Countdown or die laaste dag:

*Wake up, you feel worse than the Springboks, maar ons gaan nog moet kuier. Dit is immers die laaste dag. “Fokkit maar die kamp lyk kak” sê jy vir jouself, maar geen worries. Dis die laaste dag, tent is in sy poes in, want apparently (according to a credible source), het jy jou tent ge-running-kick-fuck-slap oppad in en jou zip so hard geheadbutt het dat die bliksem sekerlik voor Sun City se hekke lê. Oops…

Nuwe onna (jy dink?) en die shower beckon vir jou vuil liggaam. Jy wys ‘n toffie vir die water-manna while walking to the entertainment area, which feels longer and longer as each day goes by. First up, Satanic Dagga Orgy wat pronk met hulle Speedos. Baywatch vibes. Hulle bring die #jol! Een van die beste shows net so voor die kaalgat naelloop in Mordor. Trille kwadraat, en so bietjie tieties teen een kakspoed deur die stof. Die manne wys wat in hulle steek! Volgende jaar dalk, ek kort net meer Tequila – dis elke jaar se storie.

Jy slaap so bietjie in die tent-sauna om daardie babelasie hasie terug te hou, maar hy het jou in sy greep en die bliksem los nie sommer nie. Oh well, off we go to catch Twin Atlantic. Sean Connery se moer! Die manne klink beter as hy! Dis hulle eerste keer in South Africa en hulle gooi-gooi. Volgende op is Karen Zoid, prawns van vêr (Diepsloot onder andere) kom en gader voor die verhoog. Hulle sing saam en jubel!

Would you like your bill, sir? Naddafok! I’m not yet full. Gimme another look at that menu! Volgende op is die manne van Shortstraw, Brand New, en die ene Francois van Coke. Die prawns bak, maar hulle is nog lank nie dood nie. Van die stemme wat nog oor is vir die naweek sing saam, hulle gee hulle als en maak nog vir een laaste “Hooray” voordat die musiekfees tot op ‘n einde kom.

Die nag raak stil, hier en daar is daar ‘n garnaal wat sy tent vind. Almal lê en bewonder wat nou net gebeur het – was it a dream or just fantasy. Jy smile, jou tande is vuil, jou voete is fucked, jy weet nie of daardie kopseer kom of gaan nie, en daardie doring in jou voorkop begin sweer. You hear a faint “Oppi” in the background, die doos met sy BMW is tjoepstil. Jy val in die nagrus in, tent is in sy moer in, jy besit net die material van jou stoel, en daardie wet wipes om jou tent lyk soos ‘n scene uit The Blair Witch Project. Jy is uit. Jy weet more begin die lang rit huis toe, jy weet jy gaan kak lyk, jy weet daardie MENEER op jou kar gaan aandrag trek oppad huis toe.

Thank you Oppikoppi for the amazing experience! We celebrated your 21st in style! We will be back next year, and it will take us 361 days to properly get rid of all the dust from our bodies and cars, but we will be back! Dankie, jou rowwe bliksem!

*I did not witness the last day, I’m going with recollections from other people.

Oppikoppi ed

Photos by Henno Kruger Photography