Oppikoppi! What more can you say about this iconic festival? Jy gaan breëbors in die fees in, braaf en arms in die lug, maar jy kom terug met dorings in jou voorkop en ‘n sandput in jou hol. Dis Oppikoppi vir jou. You would think that after a few Oppi’s under my belt, I would have learned its mystic and enchanting ways by now… nope. Every single year it klaps me harder than a shot of Jose Cuervo while sitting on a piece of material only just resembling a chair for 6 hours in the sun. Ek het nog nie eers die rooi sand uit my oë gevee nie toe is dit al klaar. What the hell? Did 4 days just pass me in an instant? Dis fokken Oppikoppi vir jou.

Do you feel the same? Of course, you do! Oppikoppi is rerig een van daardie feeste wat jou ma jou teen gewaarsku het. Sy het jou probeer bang praat. It was always Oppikoppi, drukkkks en die duiwel van die KinderBybel… Oh, and that Oom who likes the Blue Bulls too much.

Nou kom ons begin heel voor, nog voor jy even Koppi aangedurf het, sport.

Wake up, the sun is out. Guns los jy by die huis, want moenie daardie bra wees nie. Climb in the car, alles gepak. Drank en smokes heel eerste, komberse en bekborsel are in the back of your mind. “Dis my jaar!” skree jy vir jou tjommies. Northam feels further every single year. Na ‘n KFC burger en doos baie mash is jy by die hekke. Kaartjie gescan deur die vriendelike mense by die hekke. You are in the fifth element. No worries, camping places are packed. You squeeze your tent in between a sea of danger tape. Waar kry al die mense hulle tape? Het iemand kontakte by die morgue divisie by die SAPD? Gooi that tent open, moer so paar ‘bersies daar in. Nou gaan jy parrie!

13669443_1028774183884400_996720018029038427_o

Oppikoppi!

Bands start, you already started with your Oppikoppi preparations. Twee biere en sewe tequilas… of was dit dalk anders om? Scarlotte Will are starting your Oppikoppi. Myn stage, pappie! Bons rond, soak in the tunes, and smile at your friends, because they are the first of many orkeste you will be feasting your eyes and ears on. B-Line to the Top Bar, Willem Welsyn net vinnig besoek. Lekker. Geniet hom en mes-hande by die Koppi af, struikel so bietjie, hardloop is maar moeilik as jou kop klop, jy moet net Sayonara ook gaan bekyk. They’re pumping the tunes, nou maar goed dan. Terug kamp plek toe… this isn’t where I parked my car. Oh fok, daar is net meer mense hier. “Fokken kiefpiele” dink jy vir ‘n oomblik. Refill, walk about 20 meters, empty. Well, let’s take an empty Coke bottle to use as a cooler, but without ice. Satanic Dagga Orgy are on stage, penises everwhere, oh lawd! Even worked in a blink-182 cover, Ed is very happy and gives them the Why Ed approval by tripping over one of those pieces of corn on the ground. Staan op, alles is fine, ouens!

It’s becoming darker, and you know kak is coming. Dis so donker soos die abyss as jy kamp toe struikel in die nag, nag van die lang treë as jy my vra. Laugh at the people who are having a braai, you know that there’s food for sale in the entertainment area. Noobs! Maar jy breek nie jou kop daaroor nie. You leave the dusty plains of Mordor and enter the most amazing place in the world again, in front of the stages. Thieve, Newtown Knife Gang, Art Snakes, The Narrow, The Tazers, and Bittereinder are on the menu tonight, and you are going to stuff yourself. Jy het die musiek in jou siel, nothing else matters. Nie eers daardie ouens wat dink jou gazebo is hulle s’n nie. Dis later se kak. Volgende op is Boargazm, our brothers from the Norffff. Varkies kan ook musiek maak, and they do it loud. A concoction of metal, masks and grinders… Aaaah, how I long to be back in the Norfff. It’s very late at the moment, only one beer and you’re heading to your material home. Walk, walk and walk. It didn’t feel that far a few hours ago… Jy het ‘n ompad gevat. Boomstraat loop mos van die KFC tot by die main stage, en fokken almal kamp daar. Your tent feels like a mirage, but you made it. Pants off, jacket on and take a sip of brannewyn… very tos idea. Your mouth feels like a jockstrap dipped in tamatiebredie wat jare in die son was.

13913780_1028775083884310_3862017545039313474_o

Sun is out, and you need to wieps like mal. Cannot even walk, so much fluid needs to be released. Sweatpants and a shirt that looks like it was in the middle of ‘Nam, trek to the poef stalletjies. Kos vir die honger (en effense hungover) magie. Alles is weer wel in die heelal. You think out loud, “the stages can wait for the leader of the babelasie hasie clan.”  Gaan praat bietjie kak met jou campsite mense, hulle lyk kakker as jy. Altans dink jy so, brille in sy moer in gekrap. Of is dit dop stains? Hell, even happy stains. Siesa! Afternoon nap delight like a prawn. Bak soos ‘n roosterkoek in die tent, jy voel ‘n fok. Die manne kan bietjie kuier sonder jou… jy gee eerlikwaar nie ‘n donner om wie speel nou nie.

Word wakker in a sea of sweat, stof and vrottie tottie. Usain Bolt showers toe. You know the water from Zwartklip will heal your intoxicated body. Water oor die lyf, en jy voel soos R300. Pour yourself and your buddies a few rounds, and then you’re off to the stages. But first, let’s go watch a few totties and tietties in the dust. Fokkit manne, hierdie ouens hardloop in die stof. Daar was selfs ‘n dame of 5 wat ook deelgeneem het. Respect. If I did that, I’d probably trip and faceplant within 2 meters. Hol in die lug, skaamte deur die hele Koppie. Hemel op die Platteland, glad nie.

Here’s a little video from Ruth. If you don’t like it and you don’t want your face to be seen. Just gooi me an email. O, en dis NSFW!

Stages toe! Jy vang Man as Machine, aKing en wag vir die groote vir die aand. Goed opgewarm vir die bul van die aand. Fokken Pierre Spies vibes! Fokofpolisiekar is next up. You don’t give a damn who is with you, you want to hear the Afrikaans-army in full force. Arm om skouer, broer teen brother, almal saam, want Fokofpolisiekar is die een band wat jy nooit OOIT moet mis nie. Jy kan heel agter staan of heel voor, jou gesig gaan gesmelt word deur hulle. Jy moet dans, anders is jy fokkol. Die nag is so te sê klaar. Dis alweer donners koud buite, jou balsak bewe soos ‘n vibrator van die koue. Geen ‘bersie of warmwatersak nie, jy moet maar jouself en medemens warm hou in die naglug. Dis horries!. Jy weet in jou brein dat dit die tweede laaste aand is and tomorrow is another day. In the tent, half dronk and half Sandman. Wie worry? Jy is so gelukkig soos die ou wat nou net die Win-A-Spin Jackpot geklap het. Komberse ruik soos konfyt en dorings… oh well, jy worry nie. Hoor nog so vyftien “OPPI” “KOPPI” mense daar buite. Jou stem gaan weg wees champ. Dit gebeur met die beste van ons.

Sondag oggend. Almal is in suits, oppad na ‘n plek wat groter is as jou lewe. Dis reg, jy weet waarvan ek praat. Oppad na die feesterrein met hulle dust-suits. Jy voel asof jy ‘n wedren voltooi het: moeg, vuil en jou bene is in jou fuck-you in. Niks maak meer saak nie, even die khaki-wearing doos wat dink sy bo arms is so groot soos sy brein. You know you’re going back to an awesome life, and he’s going back to under the car’s bonnet. Vandag klap jy geen middagslapies nie, jy gaan voluit en kliphard.

*Last day. Gooi Mielies! Brekkie, koffie en sommer nog ‘n branna. Die glas die keer; half skoon en half vol grond. Jy hou mos nie glase skoon by Koppi nie, dis ongehoord en bietjie fucktup. Klap ‘n powerwalk stages toe, almal doen dit mos. Laaste dag, gaan groot of gaan huis toe (ek het huis toe gegaan). Strait-Jackal is aan die beurt. Die son werk nie so goed op daardie babelas-voorkop nie. You feel naar and like a duif just kakked seven drolle on your head, but the music is good and all up in your face. Nee fok, kan nie. A mid-day nap is in order. Climb into your sauna with intoxicated campsite cheering you on. 3 hours later you climb out and feel like a million bokke. Daarsy, refill like a champ. Die brannas moet fokken klaar! Gooi ‘n dubbel op ‘n dubbel, dit wil gedoen word. Mind tells you that next morning Ed will hate you. Hy kan maar wag. Ek is Rambo.

13919968_1028773243884494_7022138497962959780_o

Ready D is on, tribute all the way! Listened to his tunes in high school you think to yourself, dit was awesome. Nostalgies en traan in die oog. Jy weet jy moet woema in jou lood kry, jy weet dis die laaste aand. En jy fokken weet daardie R158 op jou kaart moet gebruik word. Jose Cuervo of kos, Jose Cuervo of kos, Jose Cuervo of kos? You know who’s going to win. Tequila face juice! Gooi a few down your throat. Jy weet sommer jy sien 5 van jouself, en hulle almal lyk of hulle nou gaan makietie. Jack Parow is aan die gang. The sexiest man in Afrikaans rap maak sy stem dik en sy keps lank. Bons hier, bons daar, bons op die chick met die bandana. Sy mind nie. Haar ou doen… Tuin is tweede op. Tanya sing en trek aan die hartsnare. Dis net te veel. Die tequilas kom terug… en hulle wil terug bosveld toe. So klein gurgle en ‘n stofwolk. Nope, you’re not feeling better. Oppikoppi het die laaste van my gesien vir die aand. Top Bar is net te vêr en die bene wil nie meer werk nie. Lunges, maar 20 keer erger.

Jou tent lyk soos die gatkant van ‘n slump. Orals is daar leë blikkies, ‘n kondoom wat lyk of hy gebruik wou geword het, en ‘n pak Lays wat vir homself jammer kry in die donkerte. Die musiek begin weg beweeg. Jy begin die oease verlaat. Your mind thinks about all that you’ve seen and listened to. Jy fokken smile breed… soos ‘n poephol alleen in jou tent wat lyk of hy nou ene gaan uit trek.

Dankie Oppikoppi! Julle was lekker, die stof is nou deel van my. Ek is die stoffer! Until next year, we’re going to have this same conversation.

Alle fotos deur Henno Kruger.

13937801_1028747307220421_3110715085903052706_o

*Yet again I missed the last day completely. Going with other people’s stories.