Dis tyd vir een moerse makietie by Aandklas! The legendary Fokofpolisiekar will greet the Snor City-folk with one humongous show at Aandklas Pretoria for 2015. Hulle gaan hulle nuwe craft bier “Dagdronk” aan ons vrystel, by die show, wat ongelooflik lekker lyk – dit gaan ‘n proe-steuring wees!

Die parrie gaan een van die grootstes wees wat Aandklas nog aangebied het, so maak jouself reg vir bier, *Dagdronk, harde musiek, Olmeca shooters en die manne van die Kaap! The show will take place on 31 January 2015; The Barbosa Experience will keep your ears entertained from 19:00, and the Fokof crew will melt your face from 22:00.

Julle sal vroeg moet opdaag want anders gaan daar fokkol plek wees vir jou (trust us) en jou vriende. One ticket to Fokof-euphoria will cost you 60 bucks, which is next to nothing in today’s economy. Daar sal net ‘n aantal kaartjies by die deure beskikbaar wees, so moenie ‘n drol wees en dink jy gaan nege uur daar opdaag nie. Jy gaan teleurgesteld wees champ!

Fokofpolisiekar Aandklas

Vir meer informasie rakende die optrede, besoek gerus die Facebook event:

See you there! Jy gaan nie die wil mis nie!

*Ek het al gehoor by sekere mense dat die bier BEFOK is, so ons almal gaan ‘n paar moet aanskaf, dis Fokof-geskiedenis!