Wolmer Bush Lounge presents: Lazy Fest 3, taking place on 29 November 2014! Bringing you awesome live music from your favourite local bands in one mind-blowing event!

Die hele dag se opvoerings sal jou 60 bokke kos (wat nie eers duur is nie, twee biere en ‘n tequila) en jy kan meer as genoeg oor-gasmes ervaar vir die dag. Ons stel voor dat jy vroeg kom en opwarm by die kroeg (met hulle vriendelike personeel) en dan vir koning Wolmer soek vir ‘n lekker kak-praat sessie, dis nou voor die orkeste hulle ding doen op die verhoog. Want as hulle begin, moet die praat tot ‘n minimum gehou word.

10394028_813090908733992_1443798709634071058_n

The revised line up is as follows for the day:

12:00 Metrrikus
13:00 Inceptio
14:00 Man by Nyte
15:00 Joe Termite
16:00 Wake to Wonder
17:00 The Ice Project
18:00 Die Zefferband
19:00 State Society
20:00 Chocolate Milkshake Reservoir
21:00 Conchuda
22:00 Octainium
23:00 Rest for the Wicked

As jy al by Wolmer was, sal jy weet dat dit een vet makietie is; vol musiek, lekker verversings en good times! As jy nog information oor die event wil hê, click hier of click bo op enige een van die bands. Do not miss this, as the event will take place on the Wolmer plaas – a little piece of rock-paradise in the bush!

See you there!