Park Acoustics welcomes back Matthew Mole along with Pretoria’s folk favorite Klopjag, Jozi’s mean rap crew VAN PLETZEN, P-Town indie noise gang We Are Charlie, Cape Town blues collective Basson Laubscher & The Violent Free Peace and new kids on the block Half-Sister

Comedy will keep a smile on your slightly dronk face with Jason Goliath, Donovan Goliath and Nicholas Goliath.

 

Pringles Main Stage

11:00 Half-Sister
12:05 Basson Laubscher & the Violent Free Peace
13:10 We Are Charlie
14:20 Klopjag
15:30 Matthew Mole
16:30 Van Pletzen

Sunset Comedy Stage

Jason Goliath
Donovan Goliath
Nicholas Goliath

Price:

R135 Online 
R160 Gate

With all that said (het jy al kaartjies?) we had a chat with Dawie De Jager from Klopjag…

Hallo daar. Dankie vir julle tyd. Julle is terug by Park Acoustics aan die einde van die maand. Is julle opgewonde om weer die verhoog te betree vir die Park-ondersteuners?

Park Acoustics is verseker een van die lekkerste shows om te kan speel in Suid-Afrika. So ja ons is baie opgewonde!

Wat kan die gehoor verwag van Klopjag by die Park Acoustics?

Ons het weer bietjie gaan delf in ‘n paar ou songs wat ons seker laas in 2006 rond lewendig opgevoer het. So ons vat ons fans bietjie terug na die begin toe.

Watter van die ander kunstenaars is julle gretig om saam mee te kuier by die volgende Park Acoustics?

Ons hou baie van die lineup. So dit behoort nie moeilik te wees om n lekker kuiertjie aan mekaar te slaan saam met enige van die bands nie.
Ons sien uit om vir ons ou vriend Basson Laubscher weer te sien. En om ‘n bier saam met Matthew Mole te kan drink.

Julle is al ‘n geruime tyd in die musiek industrie. Hoe moeilik/maklik is dit om relevant te bly?

Musiek het die mag om vir jare relevant te bly as die oorsprong van ‘n eerlike plek af kom. Dis seker hoekom jy vandag nog ‘n konsert van iemand soos Bruce Springsteen kan gaan kyk en songs luister wat hy 40 jaar terug geskryf het.

Wat is julle advies vir opkomende kunstenaars?

Wees baie versigtig vir kort paaie. As jy kies om n kunstenaar in jou eie reg te wil wees, maak gereed om ‘n pad te kan stap.

Enige laaste woorde vir die mense wat uitsien na Klopjag op 28 Oktober?

Dit is vir Klopjag altyd ‘n voorreg musiek te maak vir mense wat lief is vir musiek. Ons sien uit na een van ons beste shows nog!