Jack Parow Bloubek

Ons almal weet van die kak gevaarlike Jack Parow, die ou met die lang swart cap, hy is die fokken koning van Afrikaanse kletsrym. Hy het so paar minute terug sy musiek kiekie ‘Bloubek’ vrygestel.

Die musiek kiekie is rof met ‘n fokken groot Caltex haas, daar is ook gat-swaai betrokke. Gaan kyk hom, nou! Fok werk, gaan kyk net.

English: You do have Google translate? All I can say about the music video is, that it was released a few minutes ago, and it’s called ‘Bloubek’ check it out!

[embedplusvideo height=”370″ width=”450″ editlink=”http://bit.ly/1ePCqOt” standard=”http://www.youtube.com/v/NvcdEx-kdSk?fs=1″ vars=”ytid=NvcdEx-kdSk&width=450&height=370&start=&stop=&rs=w&hd=0&autoplay=0&react=1&chapters=&notes=” id=”ep3664″ /]

  • Tank Muller

    Hahaha, wat die fok?