FRESHLYGROUND & JACK PAROW bied aan:
‘n Lokettreffer van ‘n musiekvideo –

ARMY OF ONE

Die geheime agente van #zefspionage, Jan Bont (Jack Parow), Geldpenni (Zolani Mahola) en Freshlyground het saamgespan om die baie opwindende en aksiebelaaide liedjie, Army of One vir November se Sony Xperia Mashlab op 5FM te maak.

image003

“Fought in the Gulf War and Sierra Lione
stopped the war in Congo all on his own
he invented the Walkman, set up Kanye with Kim
Rambo and Terminator were based on him.”

Kyk ‘n bietjie na Weskus spioenasie op sy beste –

Die epiese Army of One:

Kry Army of One NOU op iTunes.

Sony Experia verbruikers kan die liedjie gratis aflaai vanaf Sony Experia Lounge. Daar is slegs 2 000 wat verniet afgelaai kan word.

image001

Klink lekker? Hierdie gaan lekkerder wees! Jack Parow se gevaarlike gigs: Jägermeister bied aan – Chops Dops en Beats Klop Toer

Datum: 11 Desember 2015
Plek: Die Watergat, Wellington
Kontak: Edward Bronkhorst – 0837292087
Deure maak oop: 19h00

Datum: 22 Desember 2015
Plek: The Barn, Mossel Bay
Kontak: 044 698 1022
Deure maak oop: 19:00
Tyd: 20:00

Datum: 28 Desember 2015
Plek: Zanzibar, George
Kontak: Chris 083 380 4500
Tyd: 22h00

Datum: 30 Desember 2015
Plek: Zanzibar, Knysna
Kontak: Dirk – 083 257 6248 / Tel – 012 657 1719
Tyd: 23h00

Datum: 31 Desember 2015
Plek: Jolly Dolphin
Kontak: Marius – 076 755 7499