Good Guy Vibes and Running Wolf’s Rant Present HOWL CX I

In celebration of a decade of Running Wolf’s Rant, Henno and the boys are going to have a little shin-dig slammin out the most fun-filled evening! Get out from those Koppi blues (or if you want to cry about a lost phone) and come HOOOOOWL the night away with them. Ja, fokken HOOOOWWWWL bra!

Dit gaan ‘n dik lekker #jol wees die Vrydag by Craft Exchange. Los jou kak by die huis en bring jou R50 om by die deur in te kom. Selfs al het jy planne, bring hulle sommer saam. Hulle sal deffos Satanic Dagga Orgy en After Robot geniet.

Okay, die makietie skop af om 20:00 en jy kan uitsien na die volgende…

20h00 Open Mic Night Act
21h00 Satanic Dagga Orgy
22h00 After Robot
23h00 DJ Running Wolf

Ons ken nie rerig DJ Running Wolf nie, maar ons gaan dit kyk… Verwag ‘n belt-lose man met ‘n kaal kop en moer goeie musiek… dis al wat ons kan sê.

Die hele effek is proudly brought to you by Craft Exchange, Thirst@28degrees East, Leaky Tap Brewery, Greenlight Sound.

Sien julle rampokkers daar!