Arcade Empire & Griet proudly present: Halloween 2016, taking place on the 29th of October at The Voortrekker Monument Pretoria. A lot more fun, terror and eerie vibes await. Be afraid, this party’s about to go a whole other level of creepy. Creepy like this GIF.

pumpkin

 

Okay, what can you expect at Halloween 2016? 25 maatjies wat speel op die 3 stages. Epic fokken (scary nogals) decor en 3 mamoerse bars om julle throats nat te hou. Mal klank en baie lekker mense wat ook wil makietie by die Monument. Wat meer soek jy? Obviously ‘n girl om saam jou te gaan… Moenie die Forever Alone bra wees nie.

Daar is 3 stages. Ja, 3 stages. Eerste is die EVIL EMPIRE STAGE:

– Bobbejaan DJs

– Chambers

– SOL GEMS

– Matthew Mole

December Streets

– Hellcats

Art Snakes

– FUZIGISH

– Grassy Spark

– Nomadic Orchestra

 

Piele! Dan kry jy die BLOODCLUB STAGE:

– Thor Rixon

– Push Push

– RebelClef

Bittereinder

HAEZER

– Niskerone

– Grimehouse

 

Jy gaan gatswaai by daardie ene, en last but not least, die SPACE BOOGIE STAGE:

– D&S
– Bongani Zulu

– Felix Brendel

– Master Simz

– Trancemicsoul

– Popartlive

– Kyle Watson

– VIMO

Is jy te lui om te lees? Save die line-up sommer hierso. Click, download en maak dit jou wallpaper.

hallowween-2016-fb-poster

 

Jy stel belang? Of courseness 5000! Hoe kry jy tickets? Check out Plankton Mobi of klap ‘n sale by die hek. Maar wees gewaarsku, dit kan uitverkoop wees op die dag. Dan sit jy met jou vinger in jou hol, tjopper.

Come as you aren’t, it’s Halloween and a lot more fun when everyone gets freaky together! Trek soos Harley Quinn aan, dames. Die manne? Trek aan soos wie ever jy wil, Indiana Jones, Star-Lord of selfs Slenderman. Wees kreatief en sexy!

Ons gee twee tickets weg. Dit wil sê, vir jou en jou bra of dame. Al wat jy moet doen is om te sê as wie jy wil gaan en hoekom. Jy kan dit Tweet na ons toe of op ons Facebook post die comment drop. Die kompetisie sluit Maandag (10 Oktober 2016) om 12:00 en die wenner sal kort daarna aangekondig word.*

PROHIBITED ITEMS! Dit beteken los die kak by die huis of in jou kar.

✘ Weapons/Firearms
✘ Cooler boxes
✘ Hubblies (Will be available to rent at the venue)
✘ Pets/Animals (Excluding guide dogs)
✘ Alcohol (Will be on sale at the venue)
✘ Food/snacks (Will be on sale at the venue)
✘ Beverages (Will be on sale at the venue)
✘ Any items deemed by security or management to be dangerous or disruptive.

hallowween-2016-fb-banner

*Ons besluit is finaal en dit sluit glad nie vervoer na of van die Voortrekker Monument in nie.