Francois (Die Meneer) van Coke het vandag sy solo album vrygestel, en dit lyk soos ‘n moerse album! Daar is talle kunstenaars wat hy betrek het soos Die Heuwels Fantasties, Arno Carstens en nog meer.

Hy het vandag ook sy nuwe musiek kiekie vrygestel met Karen Zoid – Toe Vind Ek Jou.

Buy the album here.

Hier is sy shout-outs vir die musiek video:

A Chasing Migada Production
Director – Quinton Lavery
Producer – Darren Wertheim
Cinematographer – Darren Wertheim
Production Designer – Kaley Meyer
Lighting Engineer – Jonathan Bandli (Bad Weather)
Editor – Joshua Borril
Colorist – Joshua Borril & Darren Wertheim
DIT – Nicol Dippenar

Special Thanks:
Location – George Van Der Spy (www.killcityblues.co.za)
Lighting Boards – James Lawrence and Jonathan Bandli (www.badweather.co.za)
Camera & Lenses – Nicol Dippenaar