This year marks the 10th anniversary of Landmine Rock! Big ups to everyone who have supported this great cause. Landmine Rock has raised over R60 000 for charity the last decade. Dit wil gedoen word!

The event is going down at Wolmer Bush Lounge on 3 September 2016. Wolmer Bush Lounge is die kiefste plek om te kuier saam jou tjommies. Lekker tunes, bos (die goeie ene) en verversings wat jou laat glimlag soos ‘n Blou Bul ondersteuner as hulle Victor in Lynnwood gewaar.

A beautiful venue with a licensed bar, exceptional sound, friendly staff, and great food. As dit te vêr is omdat jy bestuur, klap jou vuil Oppikoppi tent en doeks sommer daarin. Of kiep in jou tjor. Dit is veilig.

Okay, hier is die orkeste wat daar gaan optree. Once!

4pm – Michael Canfield
5pm – Sayonara SA
6pm – Old Oak Tree
7pm – Andra
8pm – Wolfgang Marrow
9pm – The Fake Leather Blues Band
10pm – Mamba Pistol
11pm – Akkedis Band

Jou entrance fee is jou donasie, champ. Moenie doos klap nie, betaal!

R100 early-bird if you arrive before 5pm
R120 after 5pm

Sien julle daar!