A few years ago, a little gathering started happening at the Voortrekker Monument, called Park Acoustics. Over the years it has evolved into what could only be described as ‘the effing Catalina Wine Mixer’ (Google that if you don’t know what it means)

Music lovers (and Sunday drinkers) have been spoiled with many awesome artists, and the next installment of Park Acoustics can only be described as ‘holy poefkoekies’ with a line up boasting some of SA’s best talent! On the stage, we will be spoiled with Floors, The Vanilla, Bad Peter, Early Hours, Veranda Panda, and the ‘oh-so-awesome‘, Die Heuwels Fantasties! That’s right, Die Heuwels Fantasties will be making love to our eardrums and give us ‘oorgasmes’ at Fort Schanskop!

The comedy stage (that’s if you are tough enough and didn’t down all your Jack Daniel’s in one go, and still able to make it past Die Heuwels Fantasties) will be graced by the presence of Glen Bo, Trebor Gumbi and Werner Cloete to tickle your funny bones.

Die Heuwels Fantasties are not new to Park Acoustics but, haven’t been on the Park stage for a couple of years. We caught up with Hunter Kennedy (a man of a few words) right before their show and here is what he had to say:

Hi, Hunter. Hoe voel dit om terug te wees by Park Acoustics?

Altyd lekker!

Lekker! Hoe relate julle met die mense wat kom kuier op ‘n Sondag?

Ek hou van ‘n Sondag kuier, so daar is dit. Die mense is heel waarskynlik in die meerderheid Afrikaans, so ek neem aan ons kan op ‘n taalkundige vlak ook verband vind.

Hoe beskryf jy Park Acoustics vir iemand wat nog nooit daar was nie?

Dis ‘n fokken jol by die Voortrekker Monument! Op ‘n Sondag! Fok Carte Blanche depressie!

Haha! Vanaf julle self-titled album tot nou, hoe het julle te werk gegaan om seker te maak julle bly relevant?

Ons het maar aanhou jol en musiek luister.

Het julle enigiets spesiaal beplan vir die feesgangers by Park Acoustics?

Nope.

Haha. Dankie. Watter snitte kan die mense by Park Acoustics van julle verwag? Gaan ons ‘n hele paar van julle nuwe album, OKAY!, bietjie hoor in lewende lywe?

Ons speel Gebruik My, Gebreek, Bietjie Hoop en maybe nog iets… Hahaha! Ek kan nie onthou nie .

Hoe werk julle liedjieskryf proses? Skryf julle elkeen julle eie tunes en pitch die idees aan mekaar of is dit ‘n groep proses?

Daar is werklik nie ‘n resep wat toegepas word nie. Die goed morph ook so baie dat dit partykeer moeilik is om te onthou wie wat gedoen het. Maar ja, ons al drie skryf. Fred is die musiek en arrangement genius. Pierre skryf baie keer soos chord progressions en lyrics en skryf maar woorde.

Julle het nou al verskeie shows gespeel, insluitend Huisgenoot Skouspel, Oppikoppi en vele meer. Watse optredes was vir julle die lekkerste tot dusver?

Ek like die klein dorpie shows. Skouspel en AIG is lekker want mens kry baie tyd om samet lekker mense uit te hang. Ek hou ook van shows wat baie naby aan my huis is.

Julle musiek kiekies is altyd iets unieks en spesiaal. Hoe kom julle op met die idees vir dit?

Mmm… Bedoel jy die musiekvideos? Ons drink ‘n paar drankies en praat kak! Hahahaha! Die regisseurs het darem gewoonlik ook idees.

Dit werk altyd… Wat kan ons volgende verwag van Die Heuwels Fantasties?

Moet niks verwag nie…

Dankie Hunter! Maak seker jy kry jou kaartjies vir Park Acoustics vandag en sommer ook vir Liefde by die Dam. Lekker, manne!