MAJER THINGS – Jinne!

As jy onder 'n klip gelewe het die afgelope paar maande in die skaatsplank-wêreld, sou jy nie geweet het dat die MAJER crew 'n video release het nie... maar indien jy daarvan weet en net so moerse amped is...