Bittereinder – Asemrowers en Toer

Asem. Ons dink min daaroor, maar wanneer ons doen verander dit alles. Daar is dinge daar buite wat jou asem wil steel. Selfs meer opwindend as dit: daar is dinge hier binne wat jou asem wil roof. Die...