STRAB 2016 – We Salute You!

My liewe STRAB Ek wil net graag u bedank vir die ervaring  so paar weke terug. Ek was nog nooit in Mosambiek nie, en was 'n maagd vir jou... jy het my darem mooi opgepas. Sien, ek was al by talle ander...