Win Tickets to Liefde by die Dam 2017

Na ’n moerse lekker viering van Jeugdag in 2016, is Liefde by die Dam terug in Augustus 2017 om Suid-Afrikaanse musiek by Johannesburg se asemrowende Emmarentia Dam te vier. Dit was een massiewe jol! Ons het...