As jy by die vorige stoute kabouter van ‘n BraaiMasjien party was, weet jy dat daar groot kak was. Dit was rof, onbeskof en moer sexy…

Hierdie is net een van daardie #jols wat jou naweek, week, maand of selfs jaar kan maak. Dis lekker hoor!

Die Masjiene en die sekskat van Pretoria, Braaiboy, hou ‘n DEATH BY CHEESE aand. Come put the biggest wors you’ve ever had in your mouth. Stuffed and covered with cheese… Pull in! You don’t want to be the only one that says you missed out!

Eat, Drink & Be Merry!

The finer points:
– Limited to 100 tickets only!!!
– HUGE WORS – The biggest cheese-stuffed wors you’ve probably ever had in your face! What you do with it is up to you, cover it with more cheese, stick it in your bun… The extras will be up to you. Either way, it’s gonna be so big you probably won’t finish it.
– Free Shot on arrival.
– Free Beer, Brannas & Rum from 16h00 – 20h00
– Some local band(s) on from 18h00… they’ll be playing for tips – bring some coin in case you think they’re any good.
– Social Media Competitions throughout the day for prizes (assuming we find some sponsors)

R279 Pre-Sold Online Only – ONLY 100 available.
Get your tickets here: 

Okay, nou kom ons by die lekker deel. Ons gee een fokken kaartjie weg vir die makietie. Dis ‘n mahala R279 in jou sak. Verniet drank en lekker sappige wors gaan heelaand in jou gesig wees. Klink goed? Siedaar! Al wat jy moet doen is om net hierdie post te share; Facebook of Twitter… en jy kan ‘n kans staan om te wen.

Maklik soos dit. Die kompetisie sluit Vrydagoggend (2 Maart 2018) om 9 en die wenner word kort daarna bekend gemaak…