Hulle is terug en die keer nie in ons sonnige Suid Afrika maar wel in die land van die ewige bewolkte. Wimpie, Katrien, Killer en Worsie is weer die kern van die fliek wat in die bioskoop begin draai op 6 September 2013 met ‘n paar nuwe gesigte.

Nee fok bra, dit gaan nie werk nie

Nee fok bra, dit gaan nie werk nie

Die fliek gaan alweer oor rugby soos ons die eerste twee geken het, en hopelik sal daar weer ‘n paar fokken stoute oomblikke opduik. Hier is die terg uittreksel van die fliek vir julle genot.

Onthou om jou Mullet te Flick

[embedplusvideo height=”350″ width=”450″ editlink=”http://bit.ly/199bCWz” standard=”http://www.youtube.com/v/-6NbvPm1Mjo?fs=1″ vars=”ytid=-6NbvPm1Mjo&width=450&height=350&start=&stop=&rs=w&hd=0&autoplay=0&react=1&chapters=&notes=” id=”ep5591″ /]