Fokof Bar – Fokken Lekker, Hoor!

*As jy nie van Fokken, Fokof en Fok hou nie. Sal ons nie aanraai dat jy die artikel lees nie... Die Fokof Bar is tans nou net vulletjie in die Pretoria kuier scene, maar sy impak is fokken groot. Die nuwe...